Welkom by die Nyamba wa Rombo-toets!

Voor jy toegang tot Kalimbula, die geheime vallei in Oos-Afrika, kan kry, moet jy eers vir die stamme van Kalimbula kan wys wat jou totemdier is. (Onthou, die inwoners van Kalimbula praat nie Afrikaans nie, so maak seker jy gee die Magani-naam van jou totemdier as iemand vra.)

Onthou, die Nyamba wa Rombo-toets is nie ʼn persoonlikheidstoets nie. Dis net ʼn informele toets vir ontspanning. Die doel is om met jou vriende te kan saampraat oor wat jou fiktiewe totemdier in Kalimbula is.

afAF

Nuusbrief

TEKEN IN OP DIE JUNGU JOSH-NUUSBRIEF VIR DIE NUUTSTE NUUS, PROMOSIES EN BYEENKOMSTE